Henry Lloyd-Hughes

Henry Lloyd-Hughes
Geboorte 1 Augustus 1986 (1986-08-01)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Henry Lloyd-Hughes (gebore 1 Augustus 1986) is 'n Engelse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Madame Bovary (2014) en in die televisiereekse The Inbetweeners (2008) en Indian Summers (2015).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search